Latest News
04 Desember 2009 |
|
| Assmang hou Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede en MH Jaareind Funksie | |
![]() |
Christine du Toit, Chris Taylor, Louis Maseko (Portable Skills Development Officer en Seremoniemeester) en voor Johan Kasper (Wellness Training Officer by Assmang). |
| Op 04 Desember 2009 het Assmang myn ‘n funksie by Namakwari Lodge op Kathu aangebied met die oog op Internasionale Dag vir Gestremdes en dit gekombineer met die afsluitingsfunksie van hul Menslike Hulpbron departement. Die hoofspreker was Chris Taylor van Swellendam, ‘n motiveringspreker. Johan Kasper was die seremoniemeester en Louis Maseko het geopen met skriflesing en gebed. Hampie van Zyl, Menslike Hulpbron bestuurder het die verwelkoming gedoen en gesê dat respek vir diversiteit ‘n kernwaarde vir die Ammgroep is. Daar is diversiteit in geslagte en generasies en in persone met verskillende vermoëns. Die persoon met ‘n gestremdheid moet egter tweemaal so goed wees om die helfte so goed te wees. Chris Taylor het sy verhaal vertel van hoe sy lewe dramaties verander het nadat....... Meer Hier | |
*************************** |
|
| Author - Hettie | |
| Website - Kathu Gazette | |


